| eetvis [boodskap #149128] |
Wo., 13 Augustus 2025 19:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24181 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eetvis
Afbreking: eet•vis
Samestelling: eet + vis
Selfstandige naamwoord: eetvis
Meervoud: eetvisse
Verkleinwoord: eetvissie
Meervoud van verkleining: eetvissies
Betekenis:
• 'n Vis wat geëet kan word.
Gebruik:
• Snoek is 'n gewilde eetvis in Suid-Afrika.
Vertaling:
Engels: edible fish
Nederlands: eetbare vis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|