Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » galblaas
galblaas [boodskap #149127] Wo., 13 Augustus 2025 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
galblaas
Afbreking: gal•blaas
Samestelling: gal + blaas


Selfstandige naamwoord: galblaas
Meervoud: galblase
Verkleinwoord: galblasie
Meervoud van verkleining: galblasies

Betekenis:
• 'n Peervormige sakkie in die maag aan die onderkant van die lewer waarin gal gestoor word.

Gebruik:
• Die galblaas is met 'n galbuis aan die lewer verbind.

Afgelei:
• galblaasbuis
• galblaaskanker
• galblaasoperasie
• galblaaspyp

Vertaling:
Engels: gallbladder
Latyn: vesica biliaris
Nederlands: galblaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boogvormig
Volgende onderwerp: eetvis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 04:28:56 UTC 2025