| toegerus [boodskap #149120] |
Wo., 13 Augustus 2025 10:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toegerus
Afbreking: toe•ge•rus
Byvoeglike naamwoord: toegerus
Attributief: toegeruste
Betekenis:
• Wat van die nodige toerusting en vaardighede voorsien is.
Gebruik:
• Die hospitaal beskik oor 'n volledig toegeruste noodafdeling.
Sinoniem:
• aangegord
• bewapen
• uitgerus
Vertaling:
Engels: equipped
Nederlands: toegerust
Nota:
• Voltooide deelwoord van toerus.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|