Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » touleier
touleier [boodskap #149119] Wo., 13 Augustus 2025 09:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
touleier
Afbreking: tou•lei•er
Samestelling: tou + leier


Selfstandige naamwoord: touleier
Meervoud: touleiers
Verkleinwoord: touleiertjie
Meervoud van verkleining: touleiertjies

Betekenis:
• Persoon wat 'n span osse lei, of figuurlik, iemand wat die leiding neem.

Gebruik:
• Hester Magdalena Maré was 13 jaar oud toe sy die touleier was van die eerste wa wat van die Drakensberge afgedaal het.

Spreekwoord:
• Die beste touleier sit op die voorbok. [Dis maklik om ander te kritiseer as jy jou nie in hulle posisie bevind nie.]

Sinoniem:
• aanvoerder
• groepleier
• spanleier
• voorloper

Vertaling:
Engels: waggon leader; leader
Nederlands: touwleider

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beteuel
Volgende onderwerp: toegerus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 12 15:30:26 UTC 2025