| kindersiekte [boodskap #149112] |
Di., 12 Augustus 2025 20:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kindersiekte
Afbreking: kin•der•siek•te
Samestelling: kinder(s) + siekte
Selfstandige naamwoord: kindersiekte
Meervoud: kindersiektes
Betekenis:
• 'n Siekte wat veral kinders tref.
Gebruik:
• Masels, pampoentjies, waterpokkies en kinkhoes is kindersiektes.
Afgelei:
• kindersiekteleer
Vertaling:
Engels: childhood illness, childhood diseas
Nederlands: kinderziekte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|