Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versiersel
versiersel [boodskap #149111] Di., 12 Augustus 2025 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24061
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versiersel
Afbreking: ver•sier•sel
Samestelling: versier + -sel


Selfstandige naamwoord: versiersel
Meervoud: versiersels
Verkleinwoord: versierseltjie
Meervoud van verkleining: versierseltjies

Betekenis:
• 'n Dekoratiewe element. Iets wat iets anders mooier of aantrekliker maak.

Gebruik:
• 'n Ring is 'n versiersel wat aan die vinger gedra word.

Sinoniem:
• dekorasie
• garneersel
• ornament
• sieraad
• tooisel
• verfraaiing
• versiering

Hiponiem:
• kantversiersel
• Kersversiersel
• strooiversiersel

Vertaling:
Engels: decoration, ornament
Nederlands: versiersel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sopnat
Volgende onderwerp: kindersiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 09:11:01 UTC 2025