| sagaardig [boodskap #149109] |
Di., 12 Augustus 2025 19:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sagaardig
Afbreking: sag•aar•dig
Samestelling: sag + aard + -ig
Byvoeglike naamwoord: sagaardig
Vergrotende trap: sagaardiger
Oortreffende trap: sagaardigste
Attributief: sagaardige
Betekenis:
• Wat sag is van aard; nie streng of aggressief nie.
Gebruik:
• Hy is 'n sagaardige mens wat nie eerste moeilikheid sal soek nie.
Sinoniem:
• goedaardig
• goedhartig
• minsaam
• saggeaard
• saghartig
• sagmoedig
• toegeneë
• welwillend
Afgelei:
• sagaardigheid
Vertaling:
Engels: good-natured, mild, meek, gentle
Nederlands: zachtaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|