| skryfwyse [boodskap #149105] |
Ma., 11 Augustus 2025 17:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24330 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skryfwyse
Afbreking: skryf•wy•se
Samestelling: skryf + wyse
Selfstandige naamwoord: skryfwyse
Meervoud: skryfwyses
Betekenis:
• Die manier waarop 'n woord, frase of konsep geskryf word.
Gebruik:
• 'n Afkorting is 'n verkorte skryfwyse vir 'n woord.
• Die Engelse woord vir kleur het twee skryfwyses: "colour" is die Britse skryfwyse en "color" is die Amerikaanse skryfwyse.
Sinoniem:
• ortografie
• spelling
• spelwyse
Vertaling:
Engels: manner of writing, notation
Nederlands: schrijfwijze
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|