Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedenkteken
gedenkteken [boodskap #149101] Ma., 11 Augustus 2025 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedenkteken
Afbreking: ge•denk•te•ken
Samestelling: gedenk + teken


Selfstandige naamwoord: gedenkteken
Meervoud: gedenktekens
Verkleinwoord: gedenktekentjie
Meervoud van verkleining: gedenktekentjies

Betekenis:
• 'n Voorwerp of struktuur (soos 'n monument, standbeeld, gedenksteen, ens.) ter herinnering aan iets of iemand.

Gebruik:
• Ons het blomme by die gedenkteken neergelê.

Hiponiem:
• Hugenotegedenkteken
• oorlogsgedenkteken

Vertaling:
Engels: memorial, monument
Nederlands: gedenkteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bereiking
Volgende onderwerp: drukkuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 17 18:26:25 UTC 2025