Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bygeloof
bygeloof [boodskap #149098] Ma., 11 Augustus 2025 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bygeloof
Afbreking: by•ge•loof
Samestelling: by + geloof


Selfstandige naamwoord: bygeloof
Meervoud: bygelowe
Verkleinwoord: bygelofie
Meervoud van verkleining: bygelofies

Betekenis:
• Die oortuiging dat sekere voorwerpe of gebeure 'n bonatuurlike betekenis het (wat nie op rede of feite gebaseer is nie).

Gebruik:
• Die vrees vir die getal dertien is 'n bygeloof.

Sinoniem:
• superstisie
• waangeloof

Antoniem:
• geloof

Hiponiem:
• volksbygeloof

Afgelei:
• bygelowig

Vertaling:
Engels: superstition
Nederlands: bijgeloof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werksweek
Volgende onderwerp: primaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 05:16:35 UTC 2025