Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » identies
identies [boodskap #149095] So., 10 Augustus 2025 20:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
identies
Afbreking: i•den•ties


Byvoeglike naamwoord: identies
Attributief: identiese

Betekenis:
• Presies dieselfde; sonder enige verskille.

Gebruik:
• Die tweeling is identies.
• 'n Identiese brug is later parallel aan die eerste een opgerig.

Sinoniem:
• dieselfde
• eenders
• eners
• ekwivalent
• gelykvormig
• gelykwaardig
• identiek
• ooreenkomstig
• selfde
• soortgelyk

Antoniem:
• verskillend

Vertaling:
Engels: identical
Nederlands: identisch, identiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: helderkleurig
Volgende onderwerp: werksweek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 15 03:06:27 UTC 2026