| agtiende [boodskap #149091] |
So., 10 Augustus 2025 16:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agtiende
Afbreking: agt•tien•de
Rangtelwoord: agtiende
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord agtien (18). Nommer agtien in 'n ry, of gedeel deur agtien.
Gebruik:
• Hy is die agtiende persoon in die tou.
Afkorting:
• 18de
• 18e
Wisselvorm:
• agttiende
Afgelei:
• agtiende-eeus
Vertaling:
Engels: eighteenth
Nederlands: achttiende
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|