| toevoegsel [boodskap #149088] |
So., 10 Augustus 2025 10:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24150 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toevoegsel
Afbreking: toe•voeg•sel
Samestelling: toevoeg + -sel
Selfstandige naamwoord: toevoegsel
Meervoud: toevoegsels
Verkleinwoord: toevoegseltjie
Meervoud van verkleining: toevoegseltjies
Betekenis:
• Iets wat toegevoeg is of bygevoeg word.
Gebruik:
• Die kamer is 'n latere toevoegsel.
• Die ontwerp is eenvoudig en sonder enige onnodige toevoegsels.
Sinoniem:
• aanhangsel
• aanhegsel
• aanvulling
• addendum
• appendiks
• bykomstigheid
• bylae
• byvoeging
• toevoeging
• versiering
Vertaling:
Engels: addition, additive, supplement, appendix, addendum
Nederlands: toevoegsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|