| aanmatig [boodskap #149087] |
So., 10 Augustus 2025 10:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24161 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanmatig
Afbreking: aan•ma•tig
Samestelling: aan + matig
Werkwoord: matig aan, aanmatig
Verlede tyd: het aangematig
Betekenis:
• Om iets, sonder die reg daartoe, op te eis of toe te eien.
Gebruik:
• Moenie jouself lof aanmatig wat jou nie toekom nie.
Sinoniem:
• eis
• opeis
• toeëien
• toe-eien
• veroorloof
Afgelei:
• aanmatigend
• aanmatiger
• aanmatiging
Vertaling:
Engels: to arrogate, take praise
Nederlands: aanmatigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|