Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dikkerig
dikkerig [boodskap #149086] So., 10 Augustus 2025 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dikkerig
Afbreking: dik•ke•rig
Samestelling: dik + -erig


Byvoeglike naamwoord: dikkerig
Attributief: dikkerige

Betekenis:
• Wat effens dik is.

Gebruik:
• 'n Mens kan room by sop voeg om dit dikkerig te maak.
• Ek het langs 'n dikkerige tannie in die vliegtuig gesit.

Sinoniem:
• mollig
• geset

Antoniem:
• dunnerig

Afgelei:
• dikkerigheid

Vertaling:
Engels: chubby, plump, roundish
Nederlands: dikkerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetsoldaat
Volgende onderwerp: aanmatig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:00:28 UTC 2025