| afsak [boodskap #149083] |
So., 10 Augustus 2025 09:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afsak
Afbreking: af•sak
Samestelling: af + sak
Werkwoord: sak af, afsak
Verlede tyd: het afgesak
Betekenis:
• Om na die onderkant te skuif.
Gebruik:
• Sy broek sak alewig af.
• Sy moed het in sy skoene afgesak toe hy die slegte nuus hoor.
Spreekwoord:
• Sy bors begin afsak. [Hy kry 'n maag.]
Sinoniem:
• afdaal
• afgly
• afsink
• insak
• uitsak
• wegsak
• wegsink
Afgelei:
• afsakking
• afsaksel
Vertaling:
Engels: to sink down, subside, drop, sag
Nederlands: afzakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|