Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevolkingsgroep
bevolkingsgroep [boodskap #149082] So., 10 Augustus 2025 09:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevolkingsgroep
Afbreking: be•vol•kings•groep
Samestelling: bevolking + -s- + groep


Selfstandige naamwoord: bevolkingsgroep
Meervoud: bevolkingsgroepe
Verkleinwoord: bevolkingsgroepie
Meervoud van verkleining: bevolkingsgroepies

Betekenis:
• 'n Deel van 'n groter bevolking met 'n gemeenskaplike identiteit (gebaseer op taal, kultuur, ras, godsdiens, ens.)

Gebruik:
• Daar is verskeie bevolkingsgroepe in Suid-Afrika, insluitend die Zoeloes, Xhosas en Afrikaners.

Sinoniem:
• kultuurgroep

Vertaling:
Engels: population group
Nederlands: bevolkingsgroep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydrekening
Volgende onderwerp: afsak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 02:00:16 UTC 2025