| tydrekening [boodskap #149080] |
So., 10 Augustus 2025 08:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tydrekening
Afbreking: tyd•re•ke•ning
Samestelling: tyd + rekening
Selfstandige naamwoord: tydrekening
Meervoud: tydrekeninge, tydrekenings
Betekenis:
• 'n Manier om tred te hou van tyd.
Gebruik:
• Die Juliaanse tydrekening is in 46 v.C deur Julius Caesar ingevoer as 'n verbetering van die Romeinse kalender.
Sinoniem:
• chronologie
• kronologie
• tydopeenvolging
Afgelei:
• tydrekenkunde
Vertaling:
Engels: chronology, reckoning
Nederlands: tijdrekening
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|