Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geelbruin
geelbruin [boodskap #149075] Sa., 09 Augustus 2025 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geelbruin
Afbreking: geel•bruin
Samestelling: geel + bruin


Byvoeglike naamwoord: geelbruin
Attributief: geelbruin, geelbruine

Betekenis:
• Wat 'n tint tussen geel en bruin het.

Gebruik:
• In die herfs lê die tuin vol geelbruin blare.

Sinoniem:
• okergeel

Vertaling:
Engels: yellow-brown, tawny, brindle
Nederlands: geelbruin


Selfstandige naamwoord: geelbruin
Meervoud: geelbruin

Betekenis:
• Die kleur tussen geel en bruin.

Gebruik:
Geelbruin pas nie by jou nie.

Vertaling:
Engels: yellow-brown, tawny, brindle
Nederlands: geelbruin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuisgemaak
Volgende onderwerp: timmerman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 00:09:06 UTC 2025