| soekend [boodskap #149060] |
Sa., 09 Augustus 2025 09:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soekend
Afbreking: soe•kend
Samestelling: soek + -end
Byvoeglike naamwoord: soekend
Attributief: soekende
Partitief: soekends
Betekenis:
• Wat besig is om te soek (om iets te probeer vind).
Gebruik:
• Ons is almal soekend na liefde en geluk.
• Sy voel met soekende hande in die donker kamer na die ligskakelaar.
Sinoniem:
• dolend
Hiponiem:
• eersoekend
• gewinsoekend
• hulpsoekend
• middelpuntsoekend
• ondersoekend
• rusiesoekend
• sensasiesoekend
• sieldeursoekend
• skoorsoekend
• topsoekend
• werksoekend
Vertaling:
Engels: searching
Nederlands: zoekend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van soek.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|