Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » federasie
federasie [boodskap #149055] Sa., 09 Augustus 2025 08:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24311
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
federasie
Afbreking: fe•de•ra•sie
Samestelling: federeer + -asie


Selfstandige naamwoord: federasie
Meervoud: federasies

Betekenis:
• 'n Bond (assosiasie) van samewerkende state of instellings, waar elkeen sy eie onafhanklikheid behou.

Gebruik:
• Die Verenigde State van Amerika is 'n federasie van 50 state.

Sinoniem:
• eedgenootskap

Hiponiem:
• atletiekfederasie
• beroepsfederasie
• sportfederasie
• tennisfederasie

Vertaling:
Engels: federation
Nederlands: federatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ystersaag
Volgende onderwerp: metaalsaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 17 01:06:28 UTC 2026