Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bywoordelik
bywoordelik [boodskap #149048] Vr., 08 Augustus 2025 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bywoordelik
Afbreking: by•woor•de•lik
Samestelling: bywoord + -elik
Uitspraak: /bəɪ̯ˈvuə̯rdələk/


Byvoeglike naamwoord: bywoordelik
Attributief: bywoordelike

Betekenis:
• Wat soos bywoord funksioneer.

Gebruik:
• In die sin "Die man eet terwyl hy sit" is "Die man eet" die hoofsin en "terwyl hy sit" 'n bywoordelike bysin.

Sinoniem:
• adverbiaal

Afkorting:
• byw.

Vertaling:
Engels: adverbial
Nederlands: bijwoordelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filum
Volgende onderwerp: gespesialiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 01:12:35 UTC 2025