| gesteel [boodskap #149044] |
Vr., 08 Augustus 2025 15:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gesteel
Afbreking: ge•steel
Samestelling: ge- + steel
Byvoeglike naamwoord: gesteel
Attributief: gesteelde
Betekenis:
• Wat gesteel is.
Gebruik:
• As jy gesteelde goed wegsteek, is jy volgens die wet medepligtig aan die misdaad.
Vertaling:
Engels: stolen
Nederlands: gestolen
Nota:
• Voltooid deelwoord van steel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|