Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ampère
ampère [boodskap #149043] Vr., 08 Augustus 2025 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ampère
Afbreking: am•pè•re


Selfstandige naamwoord: ampère
Meervoud: ampères

Betekenis:
• (eponiem) Die eenheid van elektriese stroom.

Gebruik:
• Een ampère is een coulomb lading per sekonde.

Afgelei:
• ampèremeter
• ampère-minuut
• ampère-uur
• kilovoltampère
• voltampère

Afkorting:
• A

Vertaling:
Engels: ampère
Nederlands: ampère

Nota:
• Genoem na André-Marie Ampère.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: domestikeer
Volgende onderwerp: gesteel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 07 07:17:18 UTC 2026