| gedomestikeer [boodskap #149041] |
Vr., 08 Augustus 2025 14:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gedomestikeer
Afbreking: ge•do•mes•ti•keer
Samestelling: ge- + domestikeer
Byvoeglike naamwoord: gedomestikeer, gedomestikeerd
Attributief: gedomestikeerde
Betekenis:
• Wat mak gemaak is.
Gebruik:
• Pluimvee is gedomestikeerde voëls soos hoenders, eende, ganse, kalkoene, ens.
Vertaling:
Engels: domesticated
Nederlands: gedomesticeerd
Nota:
• Voltooide deelwoord van domestikeer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|