Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewens
gewens [boodskap #149033] Do., 07 Augustus 2025 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewens
Afbreking: ge•wens
Samestelling: ge- + wens


Byvoeglike naamwoord: gewens
Attributief: gewenste

Betekenis:
• Wat wenslik is; waarvoor 'n mens hoop/wens.

Gebruik:
• Die projek het nie die gewenste resultate gelewer nie.

Sinoniem:
• beter
• gunstig
• raadsaam
• verkieslik
• voordelig
• welkom
• wenslik

Antoniem:
• ongewens

Afgelei:
• gewenstheid

Vertaling:
Engels: wished for, desired, desirable
Nederlands: gewenst

Nota:
• Voltooide deelwoord van wens.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedroog
Volgende onderwerp: gedruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 03:14:59 UTC 2025