Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedroog
gedroog [boodskap #149032] Do., 07 Augustus 2025 18:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24112
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedroog
Afbreking: ge•droog
Samestelling: ge- + droog


Byvoeglike naamwoord: gedroog
Attributief: gedroogde

Betekenis:
• Wat droog gemaak is. Waarvan die vog en ander vloeistof onttrek is.

Gebruik:
• Biltong is repe gedroogde vleis.

Hiponiem:
• luggedroog
• oondgedroog
• songedroog
• vuurgedroog

Vertaling:
Engels: dried
Nederlands: gedroogd

Nota:
• Voltooide deelwoord van droog.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: andersinds
Volgende onderwerp: gewens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 10 09:13:13 UTC 2025