| andersinds [boodskap #149031] |
Do., 07 Augustus 2025 17:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
andersinds
Afbreking: an•der•sinds
Bywoord: andersinds
Betekenis:
• In ander opsigte; op 'n ander manier.
Gebruik:
• Sy het ligte verkoue, andersinds gaan dit baie goed.
Wisselvorm:
• andersins
Sinoniem:
• afwykend
• anders
• verskillend
• origens
Vertaling:
Engels: otherwise, in another way/manner
Nederlands: anderszins
Nota:
• Wanneer "omgekeerd" of "teenoorgesteld" bedoel word, sien andersyds.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|