| kg [boodskap #149025] |
Do., 07 Augustus 2025 12:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24150 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kg
Afbreking: kg
Afkorting: kg
Betekenis:
• Afkorting vir kilogram, die SI-eenheid van massa, waar een kilogram gelyk is aan 1000 gram.
Gebruik:
• Koop asseblief vir ons 2 kg biltong.
Verwant:
• p.kg (per kilogram)
• R/kg (rand per kilogram)
Vertaling:
Engels: kg
Nederlands: kg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|