Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koffieboon
koffieboon [boodskap #149019] Wo., 06 Augustus 2025 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24291
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Koffiebone
Koffiebone
koffieboon
Afbreking: kof•fie•boon
Samestelling: koffie + boon


Selfstandige naamwoord: koffieboon
Meervoud: koffiebone
Verkleinwoord: koffieboontjie
Meervoud van verkleining: koffieboontjies

Betekenis:
• Die saad van die koffieplant.

Gebruik:
• Die koffiebone word gedroog, gerooster en gemaal om koffie te maak.

Vertaling:
Engels: coffee bean
Nederlands: koffieboon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roterend
Volgende onderwerp: ontvangs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 13 17:21:16 UTC 2026