Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roterend
roterend [boodskap #149018] Wo., 06 Augustus 2025 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24181
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
roterend
Afbreking: ro•te•rend
Samestelling: roteer + -end


Byvoeglike naamwoord: roterend
Attributief: roterende

Betekenis:
• Wat roteer (deurlopend afwissel, of in die rondte draai).

Gebruik:
• Hy stap deur die wolkekrabber se roterende deure na die hysbak.

Sinoniem:
• afwisselend
• draaiend

Vertaling:
Engels: rotating, rotary, revolving
Nederlands: roterend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teengesteld
Volgende onderwerp: koffieboon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 17:24:37 UTC 2025