| teengesteld [boodskap #149017] |
Wo., 06 Augustus 2025 18:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teengesteld
Afbreking: teen•ge•steld
Samestelling: teen + gestel + -d
Byvoeglike naamwoord: teengesteld
Attributief: teengestelde
Betekenis:
• Wat teenoor iets gestel is. Presies die ander kant.
Gebruik:
• Hulle het teengestelde opinies oor die saak.
Wisselvorm:
• teëgesteld
Sinoniem:
• omgekeerd
• teendeel
• teenoorgesteld
• teenoorliggend
• teenoorstaande
• teenvoeter
• teenwig
Afgelei:
• teengesteldheid
Vertaling:
Engels: opposite, inverse
Nederlands: tegengesteld
Nota:
• Voltooide deelwoord van teenstel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|