Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nalaat
nalaat [boodskap #149015] Wo., 06 Augustus 2025 17:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
nalaat
Afbreking: na•laat
Samestelling: na + laat


Werkwoord: laat na, nalaat
Verlede tyd: het nagelaat

Betekenis:
• Om agter te laat, veral wanneer 'n mens sterf.
• Om 'n plig te versuim; nie doen wat jy moet nie.

Gebruik:
• Sy laat 'n fortuin aan haar kinders na.
• Hy het nagelaat om die ongeluk te rapporteer.

Sinoniem:
• agterlaat
• bemaak
• testeer
• afskeep
• versaak
• versuim
• verwaarloos

Vertaling:
Engels: to leave behind, bequeath, hand down; to neglect, refrain from
Nederlands: nalaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sprake
Volgende onderwerp: gevangenskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 11 06:22:46 UTC 2025