| sprake [boodskap #149014] |
Wo., 06 Augustus 2025 13:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24121 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sprake
Afbreking: spra•ke
Selfstandige naamwoord: sprake
Meervoud: –
Betekenis:
• Verouderde vorm van spraak wat in vaste uitdrukkings soos "ter sprake", "sprake van" en "geen sprake van" voorkom.
Gebruik:
• Belasting is 'n onderwerp wat gereeld ter sprake kom.
Sinoniem:
• bespreking
• gesprekvoering
• melding
• pratery
Afgelei:
• sprakeloos
Vertaling:
Engels: talk, mention, rumour
Nederlands: sprake
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|