Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaapplek
slaapplek [boodskap #149013] Wo., 06 Augustus 2025 13:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24149
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slaapplek
Afbreking: slaap•plek
Samestelling: slaap + plek


Selfstandige naamwoord: slaapplek
Meervoud: slaapplekke
Verkleinwoord: slaapplekkie
Meervoud van verkleining: slaapplekkies

Betekenis:
• 'n Plek waar iemand kan slaap.

Gebruik:
• Het julle slaapplek vir twee?

Hiponiem:
• bed
• hangmat
• herberg
• hotel
• katel
• kooi
• slaapbank
• slaapgeleentheid
• slaapgerief
• slaapkamer
• slaapsaal
• slaapsak
• slaapvertrek
• stapelbed

Vertaling:
Engels: sleeping place, sleeping accommodation
Nederlands: slaapplek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selkern
Volgende onderwerp: sprake
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 14:51:42 UTC 2025