| opgelei [boodskap #149010] |
Wo., 06 Augustus 2025 12:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgelei
Afbreking: op•ge•lei
Byvoeglike naamwoord: opgelei, opgeleid
Attributief: opgeleide
Betekenis:
• Wat onderrig is; opleiding ontvang het.
• Wat boontoe gelei is.
Gebruik:
• Aptekers is opgeleide mense wat medisyne voorberei en verkoop.
• Die opgeleide priële is minder vatbaar vir siektes.
Sinoniem:
• bevoeg
• deskundig
• geskool
• opgevoed
• professioneel
• voorberei
Hiponiem:
• hoogopgeleid
• laagopgeleid
• selfopgelei
Antoniem:
• onopgelei
Vertaling:
Engels: trained
Nederlands: opgeleid
Nota:
• Voltooide deelwoord van oplei.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|