Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rydier
rydier [boodskap #149009] Wo., 06 Augustus 2025 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24110
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rydier
Afbreking: ry•dier
Samestelling: ry + dier


Selfstandige naamwoord: rydier
Meervoud: rydiere

Betekenis:
• 'n Dier waarop gery kan word.

Gebruik:
• Perde, donkies en kamele is rydiere.

Vertaling:
Engels: riding animal
Nederlands: rijdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aaneen
Volgende onderwerp: opgelei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 09 23:23:45 UTC 2025