Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naghemel
naghemel [boodskap #149007] Wo., 06 Augustus 2025 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naghemel
Afbreking: nag•he•mel
Samestelling: nag + hemel


Selfstandige naamwoord: naghemel
Meervoud: naghemele

Betekenis:
• Die uitspansel in die nag.

Gebruik:
• Hulle lê op die gras en bewonder die naghemel.

Sinoniem:
• sterrehemel

Vertaling:
Engels: night sky
Nederlands: nachthemel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderskikkend
Volgende onderwerp: aaneen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 18 22:08:11 UTC 2025