| inname [boodskap #148997] |
Wo., 06 Augustus 2025 09:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inname
Afbreking: in•na•me
Selfstandige naamwoord: inname
Meervoud: innames
Betekenis:
• Die handeling van inneem.
Gebruik:
• Die oormatige inname van alkohol is sleg vir jou gesondheid.
• Hitler begin sy uitbreiding van die Duitse grondgebied in 1939 met die inname van Pole.
Sinoniem:
• inneming
• opname
• opneming
• toediening
• besetting
• inval
• oorname
• verowering
Hiponiem:
• standpuntinname
• stellinginname
Vertaling:
Engels: ingestion, intake; accession, conquest
Nederlands: inname
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|