Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » endokrien
endokrien [boodskap #148992] Wo., 06 Augustus 2025 07:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24159
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
endokrien
Afbreking: en•do•krien


Byvoeglike naamwoord: endokrien
Attributief: endokriene

Betekenis:
• Met betrekking tot die inwendige afskeiding van hormone in die bloedstroom.

Gebruik:
• Die endokriene stelsel is die kliere wat hormone direk in die bloedvatstelsel afskei sodat dit na afgeleë organe vervoer kan word.

Vertaling:
Engels: endocrine
Nederlands: endocrien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: psigiatrie
Volgende onderwerp: wydte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 17:30:11 UTC 2025