| opwek [boodskap #148989] |
Di., 05 Augustus 2025 19:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opwek
Afbreking: op•wek
Samestelling: op + wek
Werkwoord: wek op, opwek
Verlede tyd: het opgewek
Teenwoordige deelwoord: opwekkend
Verlede deelwoord: opgewekte
Betekenis:
• Om weer lewendig te laat word.
• Om op te beur en meer vrolik en lewendig te maak.
• Om aan te spoor of aan te moedig.
• Om te veroorsaak of te laat ontstaan.
Gebruik:
• Grafte het oopgegaan, en baie gelowiges wat dood was, is opgewek. [1 Korintiërs 15:15]
• Speel musiek, dit sal jou bietjie opwek.
• Die projek het baie belangstelling opgewek.
• Ons wek energie met sonpanele en windturbines op.
Sinoniem:
• aanhits
• aanmoedig
• aanspoor
• aanwakker
• animeer
• besiel
• genereer
• ontwikkel
• opstook
• opvrolik
• opwakker
• prikkel
• stimuleer
• verlewendig
• voortbring
• wakkermaak
Afgelei:
• opwekker
• opwekking
• opwekmiddel
Vertaling:
Engels: to raise from the dead; to cheer up; to excite, stimulate; to generate
Nederlands: opwekking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|