| lugstroom [boodskap #148981] |
Ma., 04 Augustus 2025 19:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugstroom
Afbreking: lug•stroom
Samestelling: lug + stroom
Selfstandige naamwoord: lugstroom
Meervoud: lugstrome
Verkleinwoord: lugstroompie
Meervoud van verkleining: lugstroompies
Betekenis:
• Die beweging van lug van die een plek na 'n ander.
Gebruik:
• As die waterdruppels te swaar word vir die opwaartse lugstrome, val dit as reën na die aarde neer.
Sinoniem:
• asem
• bries
• lugvloei
• trek
• ventilasie
• wind
Afgelei:
• lugstroommeter
• lugstroomrigting
Vertaling:
Engels: air flow, air current
Nederlands: luchtstroom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|