| verrotting [boodskap #148979] |
Ma., 04 Augustus 2025 18:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verrotting
Afbreking: ver•rot•ting
Samestelling: verrot + -ing
Selfstandige naamwoord: verrotting
Meervoud: verrottinge, verrottings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verrot (om fisies te ontbind, of figuurlik agteruit te gaan).
Gebruik:
• Die verrotting van die karkas het 'n geweldige stank veroorsaak.
• Suid-Afrika kan nie langer die korrupsie en verrotting bekostig nie.
Sinoniem:
• bederf
• dekomposisie
• disintegrasie
• ontbinding
• rotting
• vrot
Hiponiem:
• stamverrotting
• swamverrotting
• tandverrotting
• wortelverrotting
Afgelei:
• verrottingsproses
• verrottingsvry
Vertaling:
Engels: rotting, decomposition, decay
Nederlands: verrotting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|