Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prikkeling
prikkeling [boodskap #148977] Ma., 04 Augustus 2025 18:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prikkeling
Afbreking: prik•ke•ling
Samestelling: prikkel + -ing


Selfstandige naamwoord: prikkeling
Meervoud: prikkelinge, prikkelings

Betekenis:
• 'n Intellektuele stimulasie.
• 'n Sintuiglike tinteling wat tot 'n refleks kan lei.

Gebruik:
• Teater het deur die eeue intellektuele prikkeling aan die mensdom verskaf.
• Sy voel vreemde prikkelinge deur haar liggaam.

Sinoniem:
• aanhitsing
• aansporing
• irritasie
• kriewelrig
• sensasie
• stimulasie
• stimulering
• tinteling

Hiponiem:
• oorprikkeling
• senuprikkeling
• senuweeprikkeling

Vertaling:
Engels: prickling, stimulation, excitation
Nederlands: prikkeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eilandstaat
Volgende onderwerp: geldsake
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 15:13:01 UTC 2025