| nastreef [boodskap #148974] |
Ma., 04 Augustus 2025 17:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nastreef
Afbreking: na•streef
Samestelling: na + streef
Werkwoord: streef na, nastreef
Verlede tyd: het nagestreef
Betekenis:
• Om 'n doel of ideaal te probeer bereik.
Gebruik:
• Ons streef vryheid na.
• Die besigheid het 'n wins van 20% nagestreef.
Wisselvorm:
• nastrewe
Sinoniem:
• najaag
• navolg
• naywer
Afgelei:
• nastrewenswaardig
Vertaling:
Engels: to strive after, pursue
Nederlands: nastreven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|