| genetika [boodskap #148972] |
Ma., 04 Augustus 2025 16:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
genetika
Afbreking: ge•ne•ti•ka
Selfstandige naamwoord: genetika
Meervoud: –
Betekenis:
• Die wetenskaplike studie van die oordrag en mutasie van gene.
Gebruik:
• Genetika verduidelik hoe fisieke eienskappe van ouers na kinders oorgedra word.
Sinoniem:
• erflikheidsleer
• genetiek (verouderd)
Hiponiem:
• filogenetika
Afkorting:
• genet.
Vertaling:
Engels: genetics
Nederlands: genetica
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|