| weergee [boodskap #148963] |
So., 03 Augustus 2025 19:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weergee
Afbreking: weer•gee
Samestelling: weer + gee
Werkwoord: gee weer, weergee
Verlede tyd: het weergegee
Betekenis:
• Om iets oor te dra; 'n weergawe van iets maak of gee.
Gebruik:
• Gee dit in jou eie woorde weer.
• My woorde is verkeerd weergegee.
Sinoniem:
• afbeeld
• beliggaam
• beskryf
• oordra
• rekonstrueer
• reproduseer
• toon
• uitbeeld
• uitdruk
• verbeeld
• vergestalt
• vertel
• vertolk
• voorstel
Verwant:
• weergawe
Vertaling:
Engels: to render, reproduce
Nederlands: weergeven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|