Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seevis
seevis [boodskap #148962] So., 03 Augustus 2025 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24305
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seevis
Afbreking: see•vis
Samestelling: see + vis


Selfstandige naamwoord: seevis
Meervoud: seevisse
Verkleinwoord: seevissie
Meervoud van verkleining: seevissies

Betekenis:
• 'n Vis wat in die soutwater van die see leef.

Gebruik:
• Die haring, kabeljou, makriel, sardyn, snoek en tuna is voorbeelde van seevisse.

Sinoniem:
• soutwatervis

Antoniem:
• soetwatervis
• varswatervis

Hiponiem:
• diepseevis

Afgelei:
• seeviskundige
• seevismark
• seevissery

Vertaling:
Engels: sea fish, salt-water fish
Nederlands: zeevis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etnisiteit
Volgende onderwerp: weergee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 18:38:06 UTC 2026