| etnisiteit [boodskap #148961] |
So., 03 Augustus 2025 18:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etnisiteit
Afbreking: et•ni•si•teit
Samestelling: etnies + -iteit
Selfstandige naamwoord: etnisiteit
Meervoud: etnisiteite
Betekenis:
• Die kulturele en historiese identiteit wat 'n groep mense saam bind.
Gebruik:
• Mense van verskillende etnisiteite kan mekaar respekteer en ook vreedsaam saamleef en saamwerk.
Vertaling:
Engels: ethnicity
Nederlands: etniciteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|