| verkose [boodskap #148960] |
So., 03 Augustus 2025 17:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24217 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkose
Afbreking: ver•ko•se
Byvoeglike naamwoord: verkies
Attributief: verkose
Betekenis:
• Wat verkies is, of vir 'n posisie aangewys is.
Gebruik:
• Die verkose leiers sal volgende week ingesweer word.
Sinoniem:
• aangewese
• gekose
• geselekteer
• uitgesoekte
• uitverkore
Afgelei:
• verkosene (s.nw.)
Vertaling:
Engels: chosen, elected
Nederlands: verkozen
Nota:
• Die verlede deelwoord van die werkwoord "verkies".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|